Interior Designer Ansie Steyn
Die “Jackal on the Beach”- restaurantprojek was vir seker een van die mees belonende projekte waarby ek nog betrokke was. Vir een of ander rede maak die geskiedkundige waarde van die Pavilion dat elke Mosselbaaier ‘n soort emosionele band met die gebou het. Miskien maak elkeen se herhinneringe van glorieryke en vergange dae ons stellig […]