Skip links

New In Town

Rediscover the Pavilion.

Amper daar!

Amper daar!

Amper daar!

“Dit het die visie en energie van ‘n paar van Mosselbaai se jong besigheidmense, die skeppende vaardighede en kreatiwiteit van een van die dorp se gerekende sakevroue en die indrukwekkende en vinnig groeiende Jakkalsvlei reputasie en sukses gekos om nuwe lewe te blaas in een van Mosselbaai se spog kuierplekke.

Dit is nie meer ‘n geheim nie. Die Mosselbaai Pavilion word binnekort die tuiste van ‘n nuwe restaurant: Jackal on the Beach. ‘n Eet en kuierplek, van vroeg tot laat, vir oud en jonk, wat reg gaan laat geskied aan die die luisteryke verlede van dié Pavilion en die natuurlike prentjiemooi Santosstrand.”

 

https://www.facebook.com/AnsieSteynInterior/

 

 

Join the Discussion